Kanton Jura

Jura is 'n kanton in Switserland met sowat 72000 inwoners. 4,4% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Delsberg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search